0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (3)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 3 of 3 matches in All Departments

Die Muishuis: By die kermis: Boek 2 (Afrikaans, Hardcover): Karina Schaapman Die Muishuis: By die kermis: Boek 2 (Afrikaans, Hardcover)
Karina Schaapman; Translated by Shane Kleyn
R153 Discovery Miles 1 530 Ships in 4 - 8 working days

Daar’s ’n kermis in die stad! Sam en Julia gaan kyk hoe die vermaaklikhede gebou word. Daar kom ’n agtbaan wat so hoog is dat dit tot by die derde verdieping van die Muishuis reik. Hulle kan nie wag om op daardie rit te klim nie! Maar daar is een probleem: Alle plesierritte kos geld en hulle het nie geld nie. Hulle bedink saam met die rommelboer ’n plan om ekstra sakgeld te verdien. En dan kom die groot dag. Die dag waarop Sam en Julia kermis toe mag gaan! En dit is ’n geweldige kermis, want alles waarvan ’n muisekind maar kan droom, is daar. ’n Balgooikraampie, stampkarretjies, ’n spookhuis en die einste agtbaan …

Die Muishuis: By die teater: Boek 3 (Afrikaans, Hardcover): Karina Schaapman Die Muishuis: By die teater: Boek 3 (Afrikaans, Hardcover)
Karina Schaapman; Translated by Shane Kleyn
R153 Discovery Miles 1 530 Ships in 4 - 8 working days

Sam en Julia woon in die Muishuis. Sam is BAIE skaam en BAIE soet, en Julia is BAIE nuuskierig en BAIE eiewys. Maar al verskil hulle so van mekaar, is hulle beste maatjies. Toe hulle op ’n dag met albasters speel, tel hulle ’n besonderse klip op – ’n gelukbringerklip. Hulle bere dit natuurlik in hul skatkissie in hul geheime hut onder die trap. Min wetend dat die klip later handig te pas sal kom … Soos in die topverkoper Die Muishuis, Sam & Julia, sien die leser gaandeweg hoe die vriendskap tussen Sam en Julia ontwikkel. Ons ontmoet ook nuwe karakters soos wat die twee muise nuwe kamers en ruimtes in die Muishuisverken. In 2012 is die oorspronklike uitgawe as Best Verzorgde Boek in Nederland aangewys.

Die Muishuis: Sam en Julia: Boek 1 (Afrikaans, Hardcover): Karina Schaapman Die Muishuis: Sam en Julia: Boek 1 (Afrikaans, Hardcover)
Karina Schaapman; Translated by Shane Kleyn
R153 Discovery Miles 1 530 Ships in 4 - 8 working days

Sam en Julia woon in die Muishuis – ’n regte klein wonderwereld. Julia bly saam met haar ma in ’n baie klein kamertjie op die boonste verdieping. Sy het nie ’n pa, boeties of sussies nie, en ook geen oupa of ouma nie. Julia is baie nuuskierig en eiewys. Sy hou van opwinding, en sodra sy verveeld is, gaan sy buitentoe, op soek na avontuur – saam met haar maatjie Sam. Sam woon in die middel voor in die Muishuis. Hy bly saam met sy pa, ma, boeties en sussies. Hy het twee oupas en oumas en ’n hele paar tannies en ooms. Sam is baie skaam en soet. Maar as hy saam met Julia is, doen hy dinge wat hy andersins nooit sou aandurf nie. Die twee is onafskeidbaar. Daar is meer as 100 000 eksemplare van die oorspronklike Nederlandse uitgawe verkoop en die boek is in 2012 bekroon met ’n Silveren Penseel en in 2015 met ’n Gouden Boekprys.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Casio LW-200-7AV Watch with 10-Year…
R999 R884 Discovery Miles 8 840
Carbon City Zero - A Collaborative Board…
Rami Niemi Game R656 Discovery Miles 6 560
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R398 R330 Discovery Miles 3 300
Cadac Jet 24 For Skottel 8309s And…
R95 Discovery Miles 950
Bostik Clear in Box (25ml)
R20 Discovery Miles 200
Cricut Joy Machine
 (6)
R4,854 Discovery Miles 48 540
Bestway Spider-Man Beach Ball (51cm)
R50 R45 Discovery Miles 450
Joseph Joseph Index Mini (Graphite)
R642 Discovery Miles 6 420
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R398 R330 Discovery Miles 3 300
Bug-A-Salt 3.0 Black Fly
 (1)
R999 Discovery Miles 9 990

 

Partners